Genesis 23:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 aan Abraham as sy gekoopte eiendom voor die oë van die seuns van Het, voor almal wat in die poort van sy stad ingaan.+ Jeremia 32:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het ek dit in ’n kontrak geskryf+ en die seël daarop gedruk+ en getuies geneem+ terwyl ek die geld op die weegskaal geweeg het.+
18 aan Abraham as sy gekoopte eiendom voor die oë van die seuns van Het, voor almal wat in die poort van sy stad ingaan.+
10 Toe het ek dit in ’n kontrak geskryf+ en die seël daarop gedruk+ en getuies geneem+ terwyl ek die geld op die weegskaal geweeg het.+