Lukas 1:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 En die bure en haar familielede het gehoor dat Jehovah sy barmhartigheid teenoor haar groot gemaak het,+ en hulle het saam met haar bly geword.+ Romeine 12:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wees bly saam met mense wat bly is;+ huil saam met mense wat huil.
58 En die bure en haar familielede het gehoor dat Jehovah sy barmhartigheid teenoor haar groot gemaak het,+ en hulle het saam met haar bly geword.+