Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Dawid was dan nou die seun van dié Efratiet+ uit Betlehem van Juda met die naam Isai. En hy het agt seuns gehad.+ En in die dae van Saul was die man reeds oud onder die manne.

  • Jesaja 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees.

  • Romeine 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En weer sê Jesaja: “Daar sal die wortel van Isai wees,+ en daar sal iemand wees wat opstaan om oor nasies te heers;+ op hom sal nasies hulle hoop vestig.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel