Genesis 46:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die seuns van Juda+ was Er+ en Onan+ en Sela+ en Peres+ en Serag.+ Maar Er en Onan het in die land Kanaän gesterf.+ En die seuns van Peres was Hesron+ en Hamul.+ Numeri 26:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die seuns van Peres was: Van Hesron+ die familie van die Hesroniete; van Hamul+ die familie van die Hamuliete. 1 Kronieke 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die seuns van Peres was Hesron en Hamul.+
12 En die seuns van Juda+ was Er+ en Onan+ en Sela+ en Peres+ en Serag.+ Maar Er en Onan het in die land Kanaän gesterf.+ En die seuns van Peres was Hesron+ en Hamul.+
21 En die seuns van Peres was: Van Hesron+ die familie van die Hesroniete; van Hamul+ die familie van die Hamuliete.