Genesis 35:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 So het Ragel gesterf, en sy is begrawe op pad na Efrat, dit wil sê Betlehem.+ Rigters 17:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En daar was ’n jong man van Betlehem+ in Juda uit die familie van Juda, en hy was ’n Leviet.+ En hy het ’n ruk lank daar gebly. Miga 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “En jy, o Betlehem Eʹfrata,+ wat te klein is om onder die duisende van Juda te wees,+ uit jou+ sal daar vir my die een voortkom wat die heerser in Israel sal word,+ wie se oorsprong uit die vroeë tye is, uit die dae van onbepaalde tyd.+
7 En daar was ’n jong man van Betlehem+ in Juda uit die familie van Juda, en hy was ’n Leviet.+ En hy het ’n ruk lank daar gebly.
2 “En jy, o Betlehem Eʹfrata,+ wat te klein is om onder die duisende van Juda te wees,+ uit jou+ sal daar vir my die een voortkom wat die heerser in Israel sal word,+ wie se oorsprong uit die vroeë tye is, uit die dae van onbepaalde tyd.+