2 Samuel 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Maar Ittai het die koning geantwoord en gesê: “So waar as Jehovah lewe en so waar as my heer die koning lewe,+ op die plek waar my heer die koning sal wees, hetsy vir dood of vir lewe, daar sal u kneg wees!”+
21 Maar Ittai het die koning geantwoord en gesê: “So waar as Jehovah lewe en so waar as my heer die koning lewe,+ op die plek waar my heer die koning sal wees, hetsy vir dood of vir lewe, daar sal u kneg wees!”+