9 Jehovah het toe vir my gesê: ‘Moenie Moab lastig val of teen hulle oorlog voer nie, want ek sal jou niks van sy land as ’n besitting gee nie, omdat ek Ar+ aan die kinders van Lot+ as ’n besitting gegee het.
34Toe het Moses uit die woestynvlaktes van Moab teen die berg Nebo opgeklim,+ na die top van Pisga,+ wat op Jeʹrigo uitkyk.+ En Jehovah het hom die hele land gewys: Giʹlead tot by Dan,+