Spreuke 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Die vrygewige siel sal vet gemaak word,+ en wie ander ryklik verkwik, sal ook ryklik verkwik word.+ Jakobus 1:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+
25 Die vrygewige siel sal vet gemaak word,+ en wie ander ryklik verkwik, sal ook ryklik verkwik word.+
27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+