-
1 Samuel 11:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 Maar kyk, Saul het agter die beeste van die veld af gekom, en Saul het gesê: “Wat makeer die volk, dat hulle huil?” En hulle het hom die woorde van die manne van Jabes begin vertel.
-