Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+

      Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+

      Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+

  • Psalm 33:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Kyk! Die oog van Jehovah is op dié wat hom vrees,+

      Op dié wat op sy liefderyke goedhartigheid wag,+

  • Psalm 54:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Kyk! God is my helper;+

      Jehovah is onder dié wat my siel ondersteun.

  • Psalm 124:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Ons siel is soos ’n voël wat ontsnap het+

      Uit die valstrik van voëlvangers.+

      Die valstrik is gebreek,+

      En ons het ontsnap.+

  • Spreuke 21:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Geen wysheid of enige onderskeidingsvermoë of raad kan teen Jehovah standhou nie.+

  • Romeine 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel