Psalm 37:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Laat jou weg aan Jehovah oor+En verlaat jou op hom,+ en hy sal optree.+ 1 Petrus 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 terwyl julle al julle sorge op hom werp,+ want hy sorg vir julle.+