-
1 Samuel 26:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 En Saul het kamp opgeslaan op die heuwel Hagiʹla, wat teenoor Jeʹsimon lê, by die pad, terwyl Dawid in die wildernis gewoon het. En hy het gesien dat Saul tot in die wildernis agter hom aan gekom het.
-