1 Samuel 23:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe het hulle opgestaan en voor Saul uit na Sif+ gegaan, terwyl Dawid en sy manne in die wildernis van Maon+ in die Aʹraba+ suid van Jeʹsimon was. 1 Samuel 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Na verloop van tyd het die manne van Sif+ by Saul in Giʹbea+ gekom en gesê: “Versteek Dawid hom nie op die heuwel Hagiʹla+ teenoor Jeʹsimon+ nie?”
24 Toe het hulle opgestaan en voor Saul uit na Sif+ gegaan, terwyl Dawid en sy manne in die wildernis van Maon+ in die Aʹraba+ suid van Jeʹsimon was.
26 Na verloop van tyd het die manne van Sif+ by Saul in Giʹbea+ gekom en gesê: “Versteek Dawid hom nie op die heuwel Hagiʹla+ teenoor Jeʹsimon+ nie?”