Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 19:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Onmiddellik het Migal Dawid deur die venster laat afsak, sodat hy kon weggaan en vlug en ontkom.+

  • 2 Samuel 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Dadelik het Dawid vir al sy knegte wat by hom in Jerusalem was, gesê: “Staan op, en laat ons vlug;+ want weens Absalom sal daar vir ons geen ontkoming wees nie! Gaan gou, sodat hy hom nie dalk haas en ons inhaal en kwaad oor ons bring en die stad met die skerpte van die swaard slaan nie!”+

  • Psalm 31:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wat my betref, toe ek paniekerig geraak het,+ het ek gesê:

      “Ek sal beslis uitgeroei word, weg van u oë af.”+

      Waarlik, u het die stem van my dringende versoeke gehoor toe ek tot u om hulp geroep het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel