Psalm 35:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Verdedig tog my regsaak, o Jehovah, teen my teenstanders;+Voer oorlog teen dié wat teen my oorlog voer.+ Psalm 43:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Oordeel my,+ o God,En voer tog my regsaak+ teen ’n nasie wat nie lojaal is nie.Mag u aan my ontkoming verskaf van die man van bedrog en onregverdigheid.+ Psalm 119:154 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 154 Voer tog my regsaak en verlos my;+Hou my in die lewe in ooreenstemming met u woord.+ Miga 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die woede van Jehovah sal ek dra—want ek het teen hom gesondig+—totdat hy my regsaak voer en reg aan my verskaf.+ Hy sal my uitlei na die lig; ek sal sy regverdigheid aanskou.+
35 Verdedig tog my regsaak, o Jehovah, teen my teenstanders;+Voer oorlog teen dié wat teen my oorlog voer.+
43 Oordeel my,+ o God,En voer tog my regsaak+ teen ’n nasie wat nie lojaal is nie.Mag u aan my ontkoming verskaf van die man van bedrog en onregverdigheid.+
9 Die woede van Jehovah sal ek dra—want ek het teen hom gesondig+—totdat hy my regsaak voer en reg aan my verskaf.+ Hy sal my uitlei na die lig; ek sal sy regverdigheid aanskou.+