1 Samuel 26:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hierop het Saul gesê: “Ek het gesondig.+ Kom terug, my seun Dawid, want ek sal jou nie meer kwaad aandoen nie, omdat my siel vandag in jou oë kosbaar was.+ Kyk! Ek het dwaas opgetree en my grootliks vergis.”
21 Hierop het Saul gesê: “Ek het gesondig.+ Kom terug, my seun Dawid, want ek sal jou nie meer kwaad aandoen nie, omdat my siel vandag in jou oë kosbaar was.+ Kyk! Ek het dwaas opgetree en my grootliks vergis.”