Matteus 5:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Ek sê egter vir julle: Hou aan om julle vyande lief te hê+ en om te bid vir dié wat julle vervolg;+ Romeine 12:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Moet niemand kwaad vir kwaad+ vergeld nie. Verskaf goeie dinge voor die oë van alle mense.
44 Ek sê egter vir julle: Hou aan om julle vyande lief te hê+ en om te bid vir dié wat julle vervolg;+