1 Samuel 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Hanna het na verloop van ’n jaar swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en hom Samuel genoem,+ want, het sy gesê, “van Jehovah het ek hom gevra”.+ 1 Samuel 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Samuel het as ’n seun voor Jehovah gedien,+ omgord met ’n linne-efod.+ 1 Samuel 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En die hele Israel van Dan tot Berseʹba+ het besef dat Samuel gemagtig is om ’n profeet vir Jehovah te wees.+ Psalm 99:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+
20 En Hanna het na verloop van ’n jaar swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en hom Samuel genoem,+ want, het sy gesê, “van Jehovah het ek hom gevra”.+
20 En die hele Israel van Dan tot Berseʹba+ het besef dat Samuel gemagtig is om ’n profeet vir Jehovah te wees.+
6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+