Genesis 21:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En hy het in die wildernis Paran+ gaan woon, en sy moeder het vir hom ’n vrou uit Egipteland geneem. Numeri 13:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Toe het hulle gegaan en by Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel gekom in die wildernis Paran, by Kades.+ En hulle het aan hulle en die hele vergadering berig gebring en hulle die vrugte van die land gewys.
21 En hy het in die wildernis Paran+ gaan woon, en sy moeder het vir hom ’n vrou uit Egipteland geneem.
26 Toe het hulle gegaan en by Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel gekom in die wildernis Paran, by Kades.+ En hulle het aan hulle en die hele vergadering berig gebring en hulle die vrugte van die land gewys.