Josua 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die gebied van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle families, wat deur die lot+ toegewys is, was tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin,+ tot die suidelike punt van die Negeb.+ Josua 15:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 En in die bergstreek: Samir en Jattir+ en Sogo, Josua 15:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 Maon,+ Karmel en Sif+ en Jutta,
15 En die gebied van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle families, wat deur die lot+ toegewys is, was tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin,+ tot die suidelike punt van die Negeb.+