Deuteronomium 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en jy in jou hart sê: ‘My krag en die volle mag van my hand het hierdie rykdom vir my verwerf.’+ Rigters 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar die vorste van Sukkot het gesê: “Is die palms van Seba en van Salʹmunna reeds in jou hand sodat daar aan jou leër brood gegee moet word?”+ 2 Korintiërs 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hy wat oorvloedig aan die saaier saad verskaf en brood om te eet,+ sal aan julle die saad verskaf om te saai en dit vermenigvuldig en sal die vrugte van julle regverdigheid laat toeneem.)+
6 Maar die vorste van Sukkot het gesê: “Is die palms van Seba en van Salʹmunna reeds in jou hand sodat daar aan jou leër brood gegee moet word?”+
10 En hy wat oorvloedig aan die saaier saad verskaf en brood om te eet,+ sal aan julle die saad verskaf om te saai en dit vermenigvuldig en sal die vrugte van julle regverdigheid laat toeneem.)+