Spreuke 15:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Die vrees van Jehovah is dissipline tot wysheid,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+ Spreuke 18:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Voor ’n ineenstorting is die hart van ’n man verwaand,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+