Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Laat daar tog ’n bietjie water gehaal word, en julle moet julle voete laat was.+ Gaan lê dan onder die boom.+

  • Lukas 7:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Daarop het hy omgedraai na die vrou en vir Simon gesê: “Sien jy hierdie vrou? Ek het in jou huis ingekom; jy het my geen water vir my voete gegee nie.+ Maar hierdie vrou het my voete met haar trane natgemaak en hulle met haar hare afgedroog.

  • Johannes 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarna het hy water in ’n kom gegooi en begin om die voete van die dissipels te was+ en dit af te droog met die handdoek wat hy omgehad het.

  • 1 Timoteus 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 van wie getuienis afgelê word omtrent goeie werke,+ as sy kinders grootgemaak het,+ as sy vreemdelinge gasvry ontvang het,+ as sy die voete van heiliges gewas het,+ as sy die verdruktes gehelp het,+ as sy elke goeie werk ywerig nagestreef het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel