Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 En die naam van Saul se vrou was Ahiʹnoam, die dogter van Ahiʹmaäs, en die naam van sy leërhoof was Abner,+ die seun van Ner, die oom van Saul.

  • 1 Samuel 17:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 En die oomblik toe Saul Dawid sien uitgaan om die Filistyn te ontmoet, het hy vir Abner,+ die leërhoof, gesê: “Wie se+ seun is die jong man,+ Abner?” Hierop het Abner gesê: “So waar as u siel lewe, o koning, ek weet glad nie!”

  • 2 Samuel 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wat Abner,+ die seun van Ner, betref, die hoof van die leër wat aan Saul behoort het, hy het Is-Boset,+ Saul se seun, geneem en hom na Mahanaʹim+ oorgebring

  • 2 Samuel 3:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe Abner na Hebron+ terugkeer, het Joab hom binne die poort eenkant toe gelei om stilletjies met hom te praat.+ Daar het hy hom egter in die maag gesteek,+ sodat hy gesterf het weens die bloed van sy broer Aʹsahel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel