9 Uiteindelik het Abiʹsai, die seun van Seruʹja,+ vir die koning gesê: “Waarom moet hierdie dooie hond+ ’n vloek oor my heer die koning uitspreek?+ Laat my asseblief oorgaan en sy kop afkap.”+
5 En die koning het Joab en Abiʹsai en Ittai beveel en gesê: “Behandel die jong man Absalom sagkens+ ter wille van my.” En al die manskappe het gehoor toe die koning al die hoofde omtrent Absalom beveel.