Psalm 35:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want sonder oorsaak het hulle hulle vangnetkuil vir my verberg;+Sonder oorsaak het hulle dit vir my siel gegrawe.+ Psalm 69:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dié wat my sonder oorsaak haat, het selfs meer as die hare van my kop geword.+Dié wat my tot swye bring, wat sonder rede my vyande is, het talryk geword.+Wat ek nie deur roof geneem het nie, het ek toe teruggegee.
7 Want sonder oorsaak het hulle hulle vangnetkuil vir my verberg;+Sonder oorsaak het hulle dit vir my siel gegrawe.+
4 Dié wat my sonder oorsaak haat, het selfs meer as die hare van my kop geword.+Dié wat my tot swye bring, wat sonder rede my vyande is, het talryk geword.+Wat ek nie deur roof geneem het nie, het ek toe teruggegee.