Psalm 74:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ons tekens het ons nie gesien nie; daar is geen profeet meer nie,+En daar is niemand by ons wat weet hoe lank nie. Klaagliedere 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Haar poorte+ het in die grond ingesink. Hy het haar grendels vernietig en in stukke gebreek.Haar koning en haar vorste is onder die nasies.+ Daar is geen wet nie.+Haar profete het ook geen visioen van Jehovah ontvang nie.+
9 Ons tekens het ons nie gesien nie; daar is geen profeet meer nie,+En daar is niemand by ons wat weet hoe lank nie.
9 Haar poorte+ het in die grond ingesink. Hy het haar grendels vernietig en in stukke gebreek.Haar koning en haar vorste is onder die nasies.+ Daar is geen wet nie.+Haar profete het ook geen visioen van Jehovah ontvang nie.+