Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Want so waar as Jehovah lewe, wat die Verlosser van Israel is, selfs as dit in my seun Joʹnatan is, sal hy nogtans sekerlik sterf.”+ Maar niemand uit al die manskappe het hom geantwoord nie.

  • Jesaja 48:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Hoor dit, o huis van Jakob, julle wat julleself by die naam van Israel+ noem en wat uit die waters van Juda+ voortgekom het, julle wat by die naam van Jehovah sweer+ en wat van die God van Israel melding maak,+ nie in waarheid nie en nie in regverdigheid nie.+

  • Jeremia 44:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Daarom, hoor die woord van Jehovah, almal van Juda wat in Egipteland woon:+ ‘“Kyk, ek het by my groot naam gesweer”,+ het Jehovah gesê, “dat my naam nie meer iets sal wees wat deur die mond van enige man van Juda in die hele Egipteland uitgeroep word,+ deurdat hy sê: ‘So waar as die Soewereine Heer Jehovah lewe!’+ nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel