Psalm 82:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Ek het gesê: ‘Julle is gode,+En julle almal is seuns van die Allerhoogste.+ Johannes 10:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Jesus het hulle geantwoord: “Staan daar nie in julle Wet geskrywe:+ ‘Ek het gesê: “Julle is gode”’+ nie?
34 Jesus het hulle geantwoord: “Staan daar nie in julle Wet geskrywe:+ ‘Ek het gesê: “Julle is gode”’+ nie?