-
1 Samuel 5:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 Gevolglik het hulle gestuur en al die spilvorste van die Filistyne by hulle versamel en gesê: “Wat sal ons met die ark van die God van Israel doen?” Uiteindelik het hulle gesê: “Laat die ark van die God van Israel na Gat+ oorgaan.” Daarop het hulle die ark van die God van Israel daarheen oorgebring.
-