1 Samuel 13:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En daar was nie ’n smid te vinde in die hele land van Israel nie, want die Filistyne het gesê: “Sodat die Hebreërs nie ’n swaard of ’n spies kan maak nie.”+ 2 Korintiërs 11:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Is hulle Hebreërs? Ek ook.+ Is hulle Israeliete? Ek ook. Is hulle Abraham se saad? Ek ook.+
19 En daar was nie ’n smid te vinde in die hele land van Israel nie, want die Filistyne het gesê: “Sodat die Hebreërs nie ’n swaard of ’n spies kan maak nie.”+