-
1 Kronieke 12:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 En party uit Manasʹse het na Dawid oorgeloop toe hy saam met die Filistyne+ opgetrek het om teen Saul oorlog te voer; maar hy het hulle nie gehelp nie, want ná beraadslaging het die spilvorste+ van die Filistyne hom weggestuur en gesê: “Met gevaar vir ons eie koppe sal hy na sy heer Saul oorloop.”+
-