Psalm 91:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hy sal sy engele aangaande jou bevel gee+Om jou op al jou weë te bewaar.+ Psalm 119:133 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 133 Vestig my voetstappe stewig in u woord,+En laat niks skadeliks my oorheers nie.+