Genesis 30:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Toe Ragel sien dat sy vir Jakob geen kind gebaar het nie, het Ragel jaloers geword op haar suster en vir Jakob begin sê:+ “Gee vir my kinders of anders sal ek ’n dooie vrou wees.”+
30 Toe Ragel sien dat sy vir Jakob geen kind gebaar het nie, het Ragel jaloers geword op haar suster en vir Jakob begin sê:+ “Gee vir my kinders of anders sal ek ’n dooie vrou wees.”+