Deuteronomium 23:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Jy mag ’n slaaf wat van sy heer na jou toe vlug, nie aan sy heer uitlewer nie.+ Deuteronomium 23:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hy moet by jou bly, in jou midde, in die plek wat hy in een van jou stede uitkies,+ waar hy ook al wil. Jy mag hom nie sleg behandel nie.+
16 Hy moet by jou bly, in jou midde, in die plek wat hy in een van jou stede uitkies,+ waar hy ook al wil. Jy mag hom nie sleg behandel nie.+