1 Samuel 30:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Dawid het die agtervolging voortgesit,+ hy en vierhonderd man, maar tweehonderd man wat te moeg was om oor die Besorstroomvallei te trek,+ het daar gebly.
10 En Dawid het die agtervolging voortgesit,+ hy en vierhonderd man, maar tweehonderd man wat te moeg was om oor die Besorstroomvallei te trek,+ het daar gebly.