1 Samuel 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe het Elʹkana na Rama, na sy huis, gegaan; en wat die seun betref, hy het Jehovah voor die priester Eli begin dien.+ 1 Samuel 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Samuel het as ’n seun voor Jehovah gedien,+ omgord met ’n linne-efod.+
11 Toe het Elʹkana na Rama, na sy huis, gegaan; en wat die seun betref, hy het Jehovah voor die priester Eli begin dien.+