Josua 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 en al die nedersettings wat rondom hierdie stede gelê het, tot by Baʹälat-Beʹër,+ Rama+ van die suide. Dit was die erfdeel van die stam van die kinders van Siʹmeon volgens hulle families.
8 en al die nedersettings wat rondom hierdie stede gelê het, tot by Baʹälat-Beʹër,+ Rama+ van die suide. Dit was die erfdeel van die stam van die kinders van Siʹmeon volgens hulle families.