1 Samuel 28:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Jehovah sal ook Israel saam met jou in die hand van die Filistyne gee,+ en môre sal jy+ en jou seuns+ by my wees. Selfs die kamp van Israel sal Jehovah in die hand van die Filistyne gee.”+ 1 Kronieke 10:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 So het Saul en drie van sy seuns gesterf,+ en almal van sy huis het saam gesterf.
19 En Jehovah sal ook Israel saam met jou in die hand van die Filistyne gee,+ en môre sal jy+ en jou seuns+ by my wees. Selfs die kamp van Israel sal Jehovah in die hand van die Filistyne gee.”+