Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 En Dawid het gehardloop en oor die Filistyn gaan staan. Toe het hy sy swaard geneem+ en dit uit sy skede getrek en hom vir seker doodgemaak toe hy sy kop daarmee afkap.+ En die Filistyne het gesien dat hulle sterk man gesterf het, en hulle het gevlug.+

  • 1 Kronieke 10:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle het hom gestroop en sy kop afgekap+ en sy wapenrusting uitgetrek en het oral in die land van die Filistyne gestuur om hulle afgode+ en die volk in te lig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel