Rigters 16:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wat die Filistynse spilvorste betref, hulle het bymekaargekom om ’n groot offerande aan hulle god Dagon+ te bring en om vrolik te wees, en hulle het bly sê: “Ons god het ons vyand Simson in ons hand gegee!”+
23 Wat die Filistynse spilvorste betref, hulle het bymekaargekom om ’n groot offerande aan hulle god Dagon+ te bring en om vrolik te wees, en hulle het bly sê: “Ons god het ons vyand Simson in ons hand gegee!”+