-
Amos 6:10Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
10 En sy vader se broer sal hulle een vir een moet uitdra en sal hulle een vir een verbrand, om die beendere uit die huis uit te bring.+ En hy sal vir wie ook al in die binneste vertrekke van die huis is, moet sê: ‘Is daar nog by jou?’ En hy sal beslis sê: ‘Niemand!’ En hy sal moet sê: ‘Bewaar die swye! Want dit is nie die geleentheid om die naam van Jehovah enigsins te vermeld nie.’”+
-