Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 15:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Maar die siel wat iets moedswillig doen,+ of hy ’n boorling of ’n inwonende vreemdeling is, deur Jehovah te smaad,+ dié siel moet in daardie geval uitgeroei word onder sy volk uit.+

  • 1 Samuel 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die seuns van Eli was deugniete;+ hulle het Jehovah nie erken nie.+

  • 1 Samuel 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die sonde van die dienaars was baie groot voor Jehovah;+ want die manne het die offer van Jehovah met minagting bejeën.+

  • 1 Samuel 2:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Daarom is die woord van Jehovah, die God van Israel: “Ek het inderdaad gesê: Wat jou huis en die huis van jou voorvader betref, hulle sal tot onbepaalde tyd voor my wandel.”+ Maar nou is die woord van Jehovah: “Dit is vir my ondenkbaar, want dié wat my eer,+ sal ek eer,+ en dié wat my verag, sal onbeduidend wees.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel