1 Samuel 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Jehovah het Samuel geroep. Toe het hy gesê: “Hier is ek.”+ Psalm 99:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+ Amos 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+
6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+
7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+