Eksodus 7:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is wanneer ek my hand teen Egipte uitsteek,+ en ek sal inderdaad die kinders van Israel onder hulle uitlei.”+ Psalm 78:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Hoe hy sy tekens in Egipte gestel het+En sy wonderwerke in die veld van Soan;+ Psalm 78:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Uiteindelik het hy al die eersgeborenes in Egipte getref,+Die begin van hulle voortplantingsvermoë in die tente van Gam.+
5 En die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is wanneer ek my hand teen Egipte uitsteek,+ en ek sal inderdaad die kinders van Israel onder hulle uitlei.”+
43 Hoe hy sy tekens in Egipte gestel het+En sy wonderwerke in die veld van Soan;+ Psalm 78:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Uiteindelik het hy al die eersgeborenes in Egipte getref,+Die begin van hulle voortplantingsvermoë in die tente van Gam.+
51 Uiteindelik het hy al die eersgeborenes in Egipte getref,+Die begin van hulle voortplantingsvermoë in die tente van Gam.+