Deuteronomium 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En ook was die hand+ van Jehovah teen hulle om hulle te verontrus en uit die kamp te verwyder, totdat hulle aan hulle einde gekom het.+ 1 Samuel 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 So is die Filistyne onderwerp, en hulle het nie meer die gebied van Israel binnegekom nie;+ en die hand van Jehovah was voortdurend teen die Filistyne al die dae van Samuel.+
15 En ook was die hand+ van Jehovah teen hulle om hulle te verontrus en uit die kamp te verwyder, totdat hulle aan hulle einde gekom het.+
13 So is die Filistyne onderwerp, en hulle het nie meer die gebied van Israel binnegekom nie;+ en die hand van Jehovah was voortdurend teen die Filistyne al die dae van Samuel.+