1 Kronieke 16:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Skryf aan Jehovah toe, o families van volke,Skryf aan Jehovah heerlikheid en sterkte toe.+ Psalm 18:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Op blote hoorsê sal hulle my gehoorsaam;+Uitlanders sal kruipend na my toe kom.+ Jesaja 42:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Laat hulle heerlikheid aan Jehovah toeskryf,+ en laat hulle op die eilande sy lof verkondig.+