Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En hulle sal beslis hulle oortreding bely+ en die oortreding van hulle vaders in hulle ontrouheid, toe hulle hulle ontrou teenoor my gedra het, ja, ook toe hulle in verset teen my gewandel het.+

  • Rigters 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep+ en gesê: “Ons het teen u gesondig,+ omdat ons ons God verlaat het en die Baäls dien.”+

  • 1 Konings 8:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 en hulle inderdaad tot besinning kom in die land waarheen hulle gevange weggevoer is,+ en hulle tot u terugkeer+ en u in die land van dié wat hulle gevange geneem het,+ om guns versoek+ en sê: ‘Ons het gesondig+ en gedwaal,+ ons het goddeloos gehandel’;+

  • Psalm 106:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Ons het gesondig, net soos ons voorvaders;+

      Ons het verkeerd gedoen; ons het goddeloos gehandel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel