Psalm 28:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Mag Jehovah geloof word, want hy het die stem van my dringende versoeke gehoor.+ Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ 1 Johannes 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+
14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+