Deuteronomium 20:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 want Jehovah julle God trek saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg, om julle te red.’+ Deuteronomium 28:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Jehovah sal maak dat jou vyande wat teen jou opstaan, voor jou verslaan word.+ Op een pad sal hulle teen jou uittrek, maar op sewe paaie sal hulle voor jou vlug.+
4 want Jehovah julle God trek saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg, om julle te red.’+
7 “Jehovah sal maak dat jou vyande wat teen jou opstaan, voor jou verslaan word.+ Op een pad sal hulle teen jou uittrek, maar op sewe paaie sal hulle voor jou vlug.+